America Ferrera

America Ferrera
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam America Georgine Ferrera
Geboorte 18 April 1984 (1984-04-18)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 2002–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

America Ferrera (gebore 18 April 1984) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Sisterhood of the Traveling Pants (2005), How to Train Your Dragon (2010), en How to Train Your Dragon 2 (2014), en in die televisiereeks Ugly Betty (2006).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy